top of page
0 DAYS TO THE EVENT

Henry & Marné

2022-10-14

Henry Branders

&

Marné Kriedemann

DIE LEWE IS Ń LIED SAAM MET DIE REGTE MAATJIE!

E08C264F-1578-47E0-AC17-80682B7DB686.jpeg

U Word Hartlik Uitgenooi Na Die Huweliksbevestiging Van:

ONS STORIE
6D1F5720-5201-4440-AD05-36E242E39832.jpeg

Die liefde is geduldig,
die liefde is vriendelik;
dit is nie afgunstig nie,
is nie grootpraterig nie,
is nie verwaand nie.
1 Korintiërs 13:4

 

TROUDAG

ONS TROUDAG

DATUM

VRYDAG 14 OKTOBER 2022

TYD

BRANDERSTROUE BEGIN:

14:00 VIR 14:30

BRANDERSTROUE EINDIG:

23:50

PLEK

ROLLING WATERS

175 NKWE ROAD

TIERPOORT

PRETORIA EAST

LET ASB OP
DIE VOLGENDE:

6BF9B337-2CE8-4518-B7D3-49D984675685.jpeg
Credit Card Purchase_edited.jpg

KROEG

  • KONTANTLOSE KROEG, SLEGS KAARTE WORD AANVAAR.
     

!_edited.jpg

BELANGRIKE INLIGTING

  • ALLE KINDERS MOET TEN ALLE TYE ONDER HUL OUERS SE TOESIG WEES.

  • METGESEL SLEGS PER UITNODIGING.

  • GEEN VORM VAN ROOK/VAPE WORD BINNE OF BUITE DIE GEBOUE TOEGELAAT NIE. U MAG SLEGS IN DIE PARKEERTERREIN ROOK. 
     

CAR.jpeg

VERVOER

  • INDIEN U VAN UBER GEBRUIK MAAK, MAAK ASB SEKER DAT U VROEGTYDIG DIE UBER BESTEL OM 24:00 VAN DIE VENUE AF TE WEES.

FOTO'S

Die liefde handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie,
is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.
1 Korintiërs 13:5

Die liefde verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.
1 Korintiërs 13:6

Die liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
1 Korintiërs 13:7

AKKOMODASIE & GEVOLG
CF97DC95-4BCC-44DF-A3D6-DDB3767FB993_edi
B7AB6BFF-1B84-4689-BB69-51955C1B5F02.jpeg

AKKOMODASIE

1B94FD5E-6F63-4FC2-B32D-8A6DAD52F60C.jpeg
36340190-8F2C-4F0B-B20E-8B5DB9869998.jpeg

GESKENKIE

We’re tying the knot and we just can’t wait,
We knew it would happen on our very first date.
As we’ve got our home dressed up with accessories,
We don’t really think that a wedding gift list is necessary.
But if you did want to give something to help us on our way,
Some money in a card would truly make our day!

GESKENIE
KONTAK
169ED222-0E95-4255-A430-126A8DEF8A33.jpeg

ENIGE VRAE?

MOENIE HUIWER OM ONS TE KONTAK INDIEN U ENIGE VRAE HET NIE.

Dankie, ons kom so gou as moontlik terug na u toe!

261957D6-4AF8-4601-BF79-840F66340B1C.jpeg

Branderstroue
#aandieBRANDers

2FE93BFA-FB3A-4696-A6FB-5856464CE5B4.jpeg

ONS HOOP U KAN

DEEL WEES VAN

ONS TROUDAG!

bottom of page